SA-verbruikersprysinflasie daal vir die derde agtereenvolgende maand, Saketoestande in die binnelandse siviele konstruksiebedryf verbeter en hoe om die regte kandidaat vir ‘n pos te kry.
Andries van Zyl  |  22 June 2016 19:10
Hoe om die regte kandidaat vir ‘n pos te kry: Heidi Duvenage, hoof van die personeel-werwingsagentskap. Sage Talent Solutions & Annelize van Rensburg, direkteur van Talent Africa, ook ‘n personeelwerwingsgroep in Johannesburg http://www.moneyweb.co.za/wp-content/uploads/2016/06/160622-rsg07.mp3